Assistentstreeksorganiseerder
Maatskaplike werker
Takvoorsitter
Tammy Morey
083 331 1915
Ons Winkel
Coenie Laten
Winkel 14, Bloemgate-inkopiesentrum, Van der Rietstraat, Brandwag
Solidariteit Helpende Hand se bestaansrede is om welstand deur werksyn in en deur ons gemeenskappe te help verseker. Kom sluit aan by die Solidariteit Helpende Hand Bloemfontein-tak en wees deel van die verandering in jou gemeenskap. Jou betrokkenheid kan 'n groot verskil maak.
Projekte waarby die tak reeds betrokke is:
- Vir kinders: Skooltassie, HelpHetta, Kosblikkie, Braaf die Boerboel, Piet Tande, Beertjies vir emosionele regulering, Bewusmaking van Boeliegedrag en Slimbokse
- Vir seniors: Valentynsbederf, Noot vir Noot by Siësta en Seniors in Aksie
- Vir die gemeenskap: Kombersskenkings, borsprosteses vir vroue met borskanker en pannekoekverkope
Bemagtig 'n Kind-projek
Twaalf leerders is die afgelope drie jaar gehelp met koshuis-, nasskool- of busgelde.
Gemeenskapstudiefonds
Die Bloem Gemeenskapstudiefonds het reeds ses behoeftige, verdienstelike studente se studies moontlik gemaak met rentevrye studielenings.
Assistentstreeksorganiseerder
Maatskaplike werker
Takvoorsitter
Magda du Plessis
082 321 3236
Ons Winkel
Solidariteit Helpende Hand se bestaansrede is om welstand deur werksyn in en deur ons gemeenskappe te help verseker. Kom sluit aan by die Solidariteit Helpende Hand Zastron-tak en wees deel van die verandering in jou gemeenskap. Jou betrokkenheid kan 'n groot verskil maak.
Projekte waarby die tak reeds betrokke is:
- Vir kinders: Bewusmaking van Boeliegedrag, Wolkskool-toegang en huiswerkhulp aan leerders
- Vir die gemeenskap: Lekker en jy?
Bemagtig 'n Kind-projek
Sewe leerders is die afgelope drie jaar gehelp met koshuis-, naskool- of busgelde.
Assistentstreeksorganiseerder
Maatskaplike werker
Takvoorsitter
Tommy Underhay
083 406 0940
Solidariteit Helpende Hand se bestaansrede is om welstand deur werksyn in en deur ons gemeenskappe te help verseker. Kom sluit aan by die Solidariteit Helpende Hand Brandfort-tak en wees deel van die verandering in jou gemeenskap. Jou betrokkenheid kan 'n groot verskil maak.
Projekte waarby die tak reeds betrokke is:
- Vir kinders: Skooltassie, Piet Tande en Bewusmaking van Boeliegedrag
Bemagtig 'n Kind-projek
Drie leerders is die afgelope drie jaar gehelp met koshuis-, naskool- of busgelde.
Gemeenskapstudiefonds
Die Brandfort Gemeenskapstudiefonds het reeds drie behoeftige, verdienstelike studente se studies moontlik gemaak met rentevrye studielenings.
Assistentstreeksorganiseerder
Maatskaplike werker
Takvoorsitter
Lena Hageman
083 259 8563
Solidariteit Helpende Hand se bestaansrede is om welstand deur werksyn in en deur ons gemeenskappe te help verseker. Kom sluit aan by die Solidariteit Helpende Hand Reddersburg-tak en wees deel van die verandering in jou gemeenskap. Jou betrokkenheid kan 'n groot verskil maak.
Projekte waarby die tak reeds betrokke is:
- Vir kinders: Skooltassie, HelpHetta, Braaf die Boerboel, Piet Tande, Beertjies vir emosionele regulering, Bewusmaking van Boeliegedrag en Waarde-projek vir kleuters
- Vir seniors: Seniors in Aksie
- Vir die gemeenskap: Verspreiding van gebreide handskoene en sokkies
Bemagtig 'n Kind-projek
Drie leerders is die afgelope drie jaar gehelp met koshuis-, naskool- of busgelde.
Assistentstreeksorganiseerder
Maatskaplike werker
Takvoorsitter
Marina Reinach
082 921 1577
Solidariteit Helpende Hand se bestaansrede is om welstand deur werksyn in en deur ons gemeenskappe te help verseker. Kom sluit aan by die Solidariteit Helpende Hand Ladybrand-tak en wees deel van die verandering in jou gemeenskap. Jou betrokkenheid kan 'n groot verskil maak.
Gemeenskapstudiefonds
Die Ladybrand Gemeenskapstudiefonds het reeds vier behoeftige, verdienstelike studente se studies moontlik gemaak met rentevrye studielenings.
Assistentstreeksorganiseerder
Maatskaplike werker
Takvoorsitter
Nicolene Minnaar
082 496 2534
Ons Winkel
Solidariteit Helpende Hand se bestaansrede is om welstand deur werksyn in en deur ons gemeenskappe te help verseker. Kom sluit aan by die Solidariteit Helpende Hand Hennenman-tak en wees deel van die verandering in jou gemeenskap. Jou betrokkenheid kan 'n groot verskil maak.
Projekte waarby die tak reeds betrokke is:
- Vir kinders: Skooltassie, Braaf die Boerboel, Piet Tande, Waarde-projek vir kleuters, Bewusmaking van Boeliegedrag, Borg Positiewe Hennies, Jeugwerker en PlantSelf-koepel
- Vir seniors: Seniors in Aksie en Versorgingsbokse
- Vir gesinne: Verskaf verjaardagpakkies, en borsprosteses vir vroue met borskanker
- Vir die gemeenskap: Herwinningsprojek, Hennenman Skietdag en Pampoen-kompetisie
Bemagtig 'n Kind-projek
Sewe leerders is die afgelope drie jaar gehelp met koshuis-, naskool- of busgelde.
Gemeenskapstudiefonds
Die Hennenman Gemeenskapstudiefonds het reeds 14 behoeftige, verdienstelike studente se studies moontlik gemaak met rentevrye studielenings.
Assistentstreeksorganiseerder
Maatskaplike werker
Takvoorsitter
Nadia Jurrius
072 023 8295
Ons Winkel
Solidariteit Helpende Hand se bestaansrede is om welstand deur werksyn in en deur ons gemeenskappe te help verseker. Kom sluit aan by die Solidariteit Helpende Hand Welkom-tak en wees deel van die verandering in jou gemeenskap. Jou betrokkenheid kan 'n groot verskil maak.
Projekte waarby die tak reeds betrokke is:
- Vir kinders: Skooltassie, HelpHetta, Kosblikkie, Braaf die Boerboel en Bewusmaking van Boeliegedrag
- Vir seniors: Seniors in Aksie
Assistentstreeksorganiseerder
Maatskaplike werker
Takvoorsitter
Bianca Keeve
072 545 3175
Solidariteit Helpende Hand se bestaansrede is om welstand deur werksyn in en deur ons gemeenskappe te help verseker. Kom sluit aan by die Solidariteit Helpende Hand Kroonstad-tak en wees deel van die verandering in jou gemeenskap. Jou betrokkenheid kan 'n groot verskil maak.
Projekte waarby die tak reeds betrokke is:
- Vir kinders: Skooltassie, Braaf die Boerboel, Piet Tande, Bewusmaking van Boeliegedrag en Waarde-projek vir kleuters
- Vir seniors: Seniors in Aksie en 'n PlantSelf-koepel by Arboretum
- Vir die gemeenskap: Bingo-pretaand in Oktober 2025
Bemagtig 'n Kind-projek
Agt leerders is die afgelope drie jaar gehelp met koshuis-, naskool- of busgelde.
Gemeenskapstudiefonds
Die Kroonstad Gemeenskapstudiefonds het reeds sewe behoeftige, verdienstelike studente se studies moontlik gemaak met rentevrye studielenings.
Assistentstreeksorganiseerder
Maatskaplike werker
Ons Winkel
Anso van Rooyen
076 764 2009
Signal Sentrum, H.v. Richter- en Malanstraat, Bethlehem
Solidariteit Helpende Hand se bestaansrede is om welstand deur werksyn in en deur ons gemeenskappe te help verseker. Kom sluit aan by die Solidariteit Helpende Hand Bethlehem-tak en wees deel van die verandering in jou gemeenskap. Jou betrokkenheid kan 'n groot verskil maak.
Projekte waarby die tak reeds betrokke is:
- Vir kinders: Skooltassie, HelpHetta, Braaf die Boerboel, Piet Tande, Bewusmaking van Boeliegedrag, Waarde-projek vir kleuters en projekte by Christenburg
- Vir seniors: HelpJag-vleisskenking
- Vir die gemeenskap: Dans om fondse in te samel vir die gemeenskapstudiefonds
Bemagtig 'n Kind-projek
Twee leerders is die afgelope drie jaar gehelp met koshuis-, naskool- of busgelde.
Gemeenskapstudiefonds
Die Bethlehem Gemeenskapstudiefonds het reeds een behoeftige, verdienstelike student se studies moontlik gemaak met rentevrye studielenings.
Assistentstreeksorganiseerder
Maatskaplike werker
Takvoorsitter
Yvonne Esterhuizen
060 506 2296
Ons Winkel
Solidariteit Helpende Hand se bestaansrede is om welstand deur werksyn in en deur ons gemeenskappe te help verseker. Kom sluit aan by die Solidariteit Helpende Hand Harrismith-tak en wees deel van die verandering in jou gemeenskap. Jou betrokkenheid kan 'n groot verskil maak.
Projekte waarby die tak reeds betrokke is:
- Vir kinders: Skooltassie, Kosblikkie, Braaf die Boerboel, Piet Tande, Fliekmiddag vir kinders, Baadjie vir 'n Maatjie in samewerking met die Ons Winkel, PlantSelf-koepel by Platberg Kleuterskool en Bewusmaking van Boeliegedrag
- Vir seniors: Bejaarde-en-Kleuter-interaksie en Paasfees- en Kerskuier by Bejaardes
- Vir die gemeenskap: Sandra Taljaard-aanbieding
Gemeenskapstudiefonds
Die Harrismith Gemeenskapstudiefonds het reeds 1 behoeftige, verdienstelike student se studies moontlik gemaak met rentevrye studielenings.
Assistentstreeksorganiseerder
Maatskaplike werker
Takvoorsitter
Kallie Kriel
060 686 6373
Ons Winkel
Solidariteit Helpende Hand se bestaansrede is om welstand deur werksyn in en deur ons gemeenskappe te help verseker. Kom sluit aan by die Solidariteit Helpende Hand Reitz-tak en wees deel van die verandering in jou gemeenskap. Jou betrokkenheid kan 'n groot verskil maak.
Projekte waarby die tak reeds betrokke is:
- Vir kinders: Skooltassie, Braaf die Boerboel, Piet Tande, Bewusmaking van Boeliegedrag en 'n Jeugwerker by die skool
- Vir gesinne: Verspreiding van komberse waar daar nood is
Bemagtig 'n Kind-projek
Een leerder is die afgelope drie jaar gehelp met koshuis-, naskool- of busgelde.
Assistentstreeksorganiseerder
Maatskaplike werker
Ons Winkel
Solidariteit Helpende Hand se bestaansrede is om welstand deur werksyn in en deur ons gemeenskappe te help verseker. Kom sluit aan by die Solidariteit Helpende Hand Frankfort-tak en wees deel van die verandering in jou gemeenskap. Jou betrokkenheid kan 'n groot verskil maak.
Projekte waarby die tak reeds betrokke is:
Vir kinders: Skooltassie, Kosblikkie, Braaf die Boerboel, Piet Tande, HelpHetta, en Bewusmaking van Boeliegedrag
Assistentstreeksorganiseerder
Maatskaplike werker
Takvoorsitter
Ria Janse van Rensburg
082 493 1994
Solidariteit Helpende Hand se bestaansrede is om welstand deur werksyn in en deur ons gemeenskappe te help verseker. Kom sluit aan by die Solidariteit Helpende Hand Villiers-tak en wees deel van die verandering in jou gemeenskap. Jou betrokkenheid kan 'n groot verskil maak.
Projekte waarby die tak reeds betrokke is:
- Vir kinders: Skooltassie, Kosblikkie, HelpHetta, Braaf die Boerboel, Piet Tande en Bewusmaking van Boeliegedrag
- Vir seniors: Projekte en aktiwiteite vir seniors in die gemeenskap; Kerskuier by Seniors
- Vir die gemeenskap: Die Boervrou en haar Volk deur Sandra Taljaard in 2024, en pannekoekverkope
Assistentstreeksorganiseerder
Maatskaplike werker
Takvoorsitter
Hannelie Smalberger
083 351 7979
Solidariteit Helpende Hand se bestaansrede is om welstand deur werksyn in en deur ons gemeenskappe te help verseker. Kom sluit aan by die Solidariteit Helpende Hand Koppies-tak en wees deel van die verandering in jou gemeenskap. Jou betrokkenheid kan 'n groot verskil maak.
Projekte waarby die tak reeds betrokke is:
- Vir kinders: Skooltassie, Bewusmaking van Boeliegedrag en Waarde-projek vir kleuters
- Vir seniors: Seniors in Aksie, Fliekmiddag, Beertjies brei en Kuns vir Bejaardes
- Vir die gemeenskap: Pampoenkompetisie
Bemagtig 'n Kind-projek
Drie leerders is die afgelope drie jaar gehelp met koshuis-, naskool- of busgelde.
Assistentstreeksorganiseerder
Maatskaplike werker
Takvoorsitter
Matty Last
072 267 9758
Solidariteit Helpende Hand se bestaansrede is om welstand deur werksyn in en deur ons gemeenskappe te help verseker. Kom sluit aan by die Solidariteit Helpende Hand Parys-tak en wees deel van die verandering in jou gemeenskap. Jou betrokkenheid kan 'n groot verskil maak.
Projekte waarby die tak reeds betrokke is:
- Vir kinders: Braaf die Boerboel, Piet Tande, Kosblikkie, Skooltassie, HelpHetta, Bewusmaking van Boeliegedrag en Waarde-projek vir kleuters
- Vir seniors: Lekker saam sing by tehuise, Kuns vir Bejaardes, Seniors in Aksie, HelpJag en Mamma Mia-optrede
- Vir die gemeenskap: Damesoggend met Rocco de Villiers in 2024, en pannekoekverkope
Assistentstreeksorganiseerder
Maatskaplike werker
Takvoorsitter
Sunellé Claassen
083 515 2634
Solidariteit Helpende Hand se bestaansrede is om welstand deur werksyn in en deur ons gemeenskappe te help verseker. Kom sluit aan by die Solidariteit Helpende Hand Heilbron-tak en wees deel van die verandering in jou gemeenskap. Jou betrokkenheid kan 'n groot verskil maak.
Projekte waarby die tak reeds betrokke is:
- Vir kinders: Skooltassie, HelpHetta, Piet Tande; en Bewusmaking van Boeliegedrag
Bemagtig 'n Kind-projek
Vier leerders is die afgelope drie jaar gehelp met koshuis-, naskool- of busgelde.
Assistentstreeksorganiseerder
Maatskaplike werker
Solidariteit Helpende Hand se bestaansrede is om welstand deur werksyn in en deur ons gemeenskappe te help verseker. Kom sluit aan by die Solidariteit Helpende Hand Bothaville-tak en wees deel van die verandering in jou gemeenskap. Jou betrokkenheid kan 'n groot verskil maak.
Projekte waarby die tak reeds betrokke is:
- Vir kinders: Braaf die Boerboel en Piet Tande
Gemeenskapstudiefonds
Die Bothaville Gemeenskapstudiefonds het reeds 7 behoeftige en verdienstelike studente se studies moontlik gemaak met rentevrye studielenings.
Assistentstreeksorganiseerder
Maatskaplike werker
Takvoorsitter
Lorita Kurten
082 410 6048
Ons Winkel
Solidariteit Helpende Hand se bestaansrede is om welstand deur werksyn in en deur ons gemeenskappe te help verseker. Kom sluit aan by die Solidariteit Helpende Hand Viljoenskroon-tak en wees deel van die verandering in jou gemeenskap. Jou betrokkenheid kan 'n groot verskil maak.
Projekte waarby die tak reeds betrokke is:
- Vir kinders: Braaf die Boerboel en Bewusmaking van Boeliegedrag
Bemagtig 'n Kind-projek
Vyf leerders is die afgelope drie jaar gehelp met koshuis-, naskool- of busgelde.
Assistentstreeksorganiseerder
Maatskaplike werker
Takvoorsitter
Stefan Schoeman
071 872 9813
Solidariteit Helpende Hand se bestaansrede is om welstand deur werksyn in en deur ons gemeenskappe te help verseker. Kom sluit aan by die Solidariteit Helpende Hand Theunissen-tak en wees deel van die verandering in jou gemeenskap. Jou betrokkenheid kan 'n groot verskil maak.
Projekte waarby die tak reeds betrokke is
- Een Hart, Een Huis-projek – verskillende onderwerpe word bespreek met persone wat 'n lewensmaat verloor het
Assistentstreeksorganiseerder
Maatskaplike werker
Takvoorsitter
Pastoor Danie Coetzee
082 618 0363
Solidariteit Helpende Hand se bestaansrede is om welstand deur werksyn in en deur ons gemeenskappe te help verseker. Kom sluit aan by die Solidariteit Helpende Hand Excelsior-tak en wees deel van die verandering in jou gemeenskap. Jou betrokkenheid kan 'n groot verskil maak.
Assistentstreeksorganiseerder
Maatskaplike werker
Solidariteit Helpende Hand se bestaansrede is om welstand deur werksyn in en deur ons gemeenskappe te help verseker. Kom sluit aan by die Solidariteit Helpende Hand Hobhouse-tak en wees deel van die verandering in jou gemeenskap. Jou betrokkenheid kan 'n groot verskil maak.
Assistentstreeksorganiseerder
Maatskaplike werker
Takvoorsitter
Danel Coetzee
063 779 7717
Solidariteit Helpende Hand se bestaansrede is om welstand deur werksyn in en deur ons gemeenskappe te help verseker. Kom sluit aan by die Solidariteit Helpende Hand Excelsior-tak en wees deel van die verandering in jou gemeenskap. Jou betrokkenheid kan 'n groot verskil maak.
Assistentstreeksorganiseerder
Maatskaplike werker
Takvoorsitter
Luzanne Barnard
081 549 0515
Solidariteit Helpende Hand se bestaansrede is om welstand deur werksyn in en deur ons gemeenskappe te help verseker. Kom sluit aan by die Solidariteit Helpende Hand Excelsior-tak en wees deel van die verandering in jou gemeenskap. Jou betrokkenheid kan 'n groot verskil maak.
Assistentstreeksorganiseerder
Maatskaplike werker
Takvoorsitter
Leandrie de Vries
065 022 3749
Solidariteit Helpende Hand se bestaansrede is om welstand deur werksyn in en deur ons gemeenskappe te help verseker. Kom sluit aan by die Solidariteit Helpende Hand Excelsior-tak en wees deel van die verandering in jou gemeenskap. Jou betrokkenheid kan 'n groot verskil maak.
Assistentstreeksorganiseerder
Maatskaplike werker
Takvoorsitter
Irma Heymans
078 646 1289
Solidariteit Helpende Hand se bestaansrede is om welstand deur werksyn in en deur ons gemeenskappe te help verseker. Kom sluit aan by die Solidariteit Helpende Hand Excelsior-tak en wees deel van die verandering in jou gemeenskap. Jou betrokkenheid kan 'n groot verskil maak.