DANKIE – VIR DIE EKSTRA WASGOED

Moedersdag het vir my van buite nog altyd sag en mooi gelyk – blomme, ontbyt in die bed, kaartjies met netjiese woorde. Maar hierdie jaar voel dit anders. Hierdie jaar beleef ek dit. Hierdie jaar is ek ‘n mamma.

En om eerlik te wees: Dit lyk nie altyd soos op die prentjies nie.

Read More

Saam groei ons – Groentetuine, gemeenskapsontwikkeling en hoop vir die toekoms

In ‘n tyd waar voedselonsekerheid ‘n daaglikse realiteit vir baie Suid-Afrikaners geword het, bring selfs die kleinste saad van hoop ‘n groot oes van moontlikhede. Ons deel met trots dat ‘n plaaslike gesin onlangs die nodige ondersteuning ontvang het om hul eie groentetuin te begin – ‘n eenvoudige maar kragtige stap na selfstandigheid en volhoubare…

Read More

Vroue – Die Hoopdraers in die gemeenskap

Deur die eeue heen was vroue die stil draers van swaar laste, hande wat genees sonder om erkenning te vra en harte wat klop vir die welstand van ander nog voordat hulle aan hulself gedink het. In ons gemeenskappe, veral in die Afrikaner-gemeenskappe, speel vroue ‘n onmisbare rol. Augustus staan bekend as Vrouemaand, daarom wil…

Read More

Hoop: die lig in donker tye

In ‘n wêreld gevul met onsekerheid, uitdagings en hartseer is daar een krag wat mense telkens weer laat opstaan – hoop. Hoop is nie net ‘n mooi gedagte of ‘n sagte gevoel nie. Dit is ‘n noodsaaklike deel van ons welstand. Dit gee betekenis aan ons pyn, lig aan ons donker oomblikke en moed vir…

Read More

Die klein oorwinnings: ‘n Marie-beskuitjie in jou koffie

Het jy al ooit ‘n Marie-beskuitjie in jou koffie of tee gedoop en in die proses die frustrasie beleef van die koekie wat breek en in die koppie sink? Dit is asof die verkeerde ding op die mees onvanpaste tyd gebeur. Maar dan gebruik jy ‘n teelepel om die koekie uit te haal, en as…

Read More

Hulpverlening en die bemagtiging van gemeenskappe

Ek ontvang hierdie week ‘n boodskap van ‘n dame wat wil weet wanneer sy hierdie maand hulp kan verwag. Dit laat my dink aan hoe belangrik dit is dat geen hulpverlening ooit afhanklikheid mag skep nie. Dit moet eerder vir begunstigdes oplossings help vind om hulle uitdagings te hanteer en volhoubare verandering teweeg te bring.…

Read More

Vier hierdie maand jou vrouwees

Op 9 Augustus herdenk ons Nasionale Vrouedag en dit laat my dink aan die rol wat vrouens speel in die gemeenskappe waar hulle woon en werk. Nie net kan ons duidelik die rol wat vroue in die geskiedenis gespeel het, veral tydens krisistye, sien nie, maar ook in die hede. Solidariteit Helpende Hand Vrystaat-streek is…

Read More

Wanneer laas het jy jou eie naam geskryf?

My pen skuif oor die papier, ‘n stadige dans van letters wat eens so vinnig was. Nou verg elke streep, elke krul ‘n oomblik se oorweging. Ek vra myself af: Wanneer laas het ek my naam geskryf? Ouer persone lê Solidariteit Helpende Hand na aan die hart en ons beskou dit as ons roeping om…

Read More

Drie 𝐣𝐚𝐚𝐫 𝐥𝐚𝐚𝐬 …

“Ek kry oom so 11:00 se kant,” stuur ek die WhatsApp. Gelukkig is ek 11:00 daar, want hy staan reeds buite op die sypaadjie. Van voor lyk dit na ‘n normale huis, maar dit is wanneer jy agterom loop wat jy die karavane en Wendy-huise sien. Hier woon 11 mense. Bejaardes en persone met gestremdhede.…

Read More

Solidariteit Helpende Hand PlantSelf-projek

Solidariteit Helpende Hand wil gemeenskappe aktiveer om selfonderhoudend te wees. Ons wil hulle leer om vir hulself ‘n toekoms te skep waarin hul vry, veilig en voorspoedig kan voortbestaan. Met die Kosblikkie-projek fokus ons op die ondersteuning van behoeftige kleuters met voeding. So probeer ons op ‘n vroeë stadium van kinders se lewe om welstand…

Read More