Hoop: die lig in donker tye

In ‘n wΓͺreld gevul met onsekerheid, uitdagings en hartseer is daar een krag wat mense telkens weer laat opstaan – hoop. Hoop is nie net ‘n mooi gedagte of ‘n sagte gevoel nie. Dit is ‘n noodsaaklike deel van ons welstand. Dit gee betekenis aan ons pyn, lig aan ons donker oomblikke en moed vir…

Read More

Die klein oorwinnings: ‘n Marie-beskuitjie in jou koffie

Het jy al ooit ‘n Marie-beskuitjie in jou koffie of tee gedoop en in die proses die frustrasie beleef van die koekie wat breek en in die koppie sink? Dit is asof die verkeerde ding op die mees onvanpaste tyd gebeur. Maar dan gebruik jy ‘n teelepel om die koekie uit te haal, en as…

Read More

Hulpverlening en die bemagtiging van gemeenskappe

Ek ontvang hierdie week ‘n boodskap van ‘n dame wat wil weet wanneer sy hierdie maand hulp kan verwag. Dit laat my dink aan hoe belangrik dit is dat geen hulpverlening ooit afhanklikheid mag skep nie. Dit moet eerder vir begunstigdes oplossings help vind om hulle uitdagings te hanteer en volhoubare verandering teweeg te bring.…

Read More

Vier hierdie maand jou vrouwees

Op 9 Augustus herdenk ons Nasionale Vrouedag en dit laat my dink aan die rol wat vrouens speel in die gemeenskappe waar hulle woon en werk. Nie net kan ons duidelik die rol wat vroue in die geskiedenis gespeel het, veral tydens krisistye, sien nie, maar ook in die hede. Solidariteit Helpende Hand Vrystaat-streek is…

Read More

Wanneer laas het jy jou eie naam geskryf?

My pen skuif oor die papier, ‘n stadige dans van letters wat eens so vinnig was. Nou verg elke streep, elke krul ‘n oomblik se oorweging. Ek vra myself af: Wanneer laas het ek my naam geskryf? Ouer persone lΓͺ Solidariteit Helpende Hand na aan die hart en ons beskou dit as ons roeping om…

Read More

Solidariteit Helpende Hand PlantSelf-projek

Solidariteit Helpende Hand wil gemeenskappe aktiveer om selfonderhoudend te wees. Ons wil hulle leer om vir hulself ‘n toekoms te skep waarin hul vry, veilig en voorspoedig kan voortbestaan. Met die Kosblikkie-projek fokus ons op die ondersteuning van behoeftige kleuters met voeding. So probeer ons op ‘n vroeΓ« stadium van kinders se lewe om welstand…

Read More

DIE BEPROEWINGE VAN STANDVASTIGHEID: ‘n GELOOFSREIS

Solidariteit Helpende Hand se jaartema is Waardes wat Werk, en in April en Mei fokus ons op geloof. In Mattheus 17:20 lees ons: “En Jesus antwoord hulle: … voorwaar Ek sΓͺ vir julle, as julle geloof het soos ‘n mosterdsaad sal julle vir hierdie berg sΓͺ: Gaan weg hiervandaan daarnatoe! En hy sal weggaan, en…

Read More

AANMELDING VAN MISHANDELING VAN KWESBARE GROEPE

‘n Ideale samelewing sou een wees waar sorg en empatie vir ons medemens die kern is. Wanneer ons na ons kwesbare groepe soos kinders, bejaardes en persone met gestremdhede kyk, is dit van kardinale belang dat ons hulle beskerm en vir hulle ook die geleentheid gee om vry, veilig en voorspoedig in gemeenskappe te kan…

Read More