Bemagtig ‘n kind
Twee sussies se stryd vir opvoeding en ‘n toekoms.
In ‘n klein dorpie in die Suid Vrystaat, deel twee sussies ‘n stukkie hartseer. Met hulle biologiese ouers afwesig, het hulle ‘n tuiste gevind by hulle ouma en oupa. Daar is geen Afrikaanse Hoërskool waar hierdie dogters woon nie en moet hulle reis na ‘n ander dorpie, waar ‘n Afrikaanse Hoërskool wag. Die uitdaging van…
Read MoreIn die skadu van verlies skyn ‘n ligstraal van hoop.
Terwyl die 17-jarige *Lucas rou oor die verlies van sy ma, word hy ook deur sy biologiese pa verwerp. Hierdie seun staar dubbele verlies in die gesig tydens sy Gr. 11 skooljaar. Sy ma se sterfte het ‘n leemte in sy hart gelaat, maar *Lucas het aanhou droom om sy skoolloopbaan te voltooi. Met die…
Read MoreDeur die oë van ‘n enkelma – Hoop in die Noord Vrystaat
’n Enkelma van 5 kinders tussen die ouderdom van 6 – 15 jaar woon in die Noord Vrystaat. Die werksgeleenthede is beperk en die mamma het onlangs haar werk verloor weens afleggings. Daar is nie ’n Afrikaanse skool op die dorp waar die kinders woon nie en die kinders moet skoolgaan in ’n ander dorp.…
Read MoreDrome om te koester in die Platteland
In ‘n die platteland, deel ‘n seun en dogter ‘n lewe van eenvoud en vreugde saam met hulle biologiese ouers. Die werklikheid van uitdagings is aan hierdie gesin bekend. Hulle pappa, die enigste broodwinner, veg elke dag om hulle behoeftes te vervul. Tog, in ‘n gebrek aan nabygeleë Afrikaanse skole, moet hulle skoolgaan op ‘n…
Read More