Kinders is kwesbare lede van ons samelewing – hulle kies nie die huis of omstandighede waarin hulle grootword nie. Soms kan 'n klein bydrae vir iets soos koshuisgeld, vervoer na en van die skool, remediërende onderrig of terapie vir kinders 'n brug bou na beter omstandighede. Met die Bemagtig 'n Kind-projek, 'n gesamentlike inisiatief van Solidariteit Helpende Hand en Maroela Media, word behoeftige kinders op verskillende maniere bygestaan om hul lewens in 'n nuwe rigting te stuur.
Bemagtig 'n Kind stories
In ‘n klein dorpie in die Suid Vrystaat, deel twee sussies ‘n stukkie hartseer. Met hulle biologiese ouers afwesig, het hulle ‘n tuiste gevind by hulle ouma en oupa. Daar…
Lees meer...Terwyl die 17-jarige *Lucas rou oor die verlies van sy ma, word hy ook deur sy biologiese pa verwerp. Hierdie seun staar dubbele verlies in die gesig tydens sy Gr.…
Lees meer...’n Enkelma van 5 kinders tussen die ouderdom van 6 – 15 jaar woon in die Noord Vrystaat. Die werksgeleenthede is beperk en die mamma het onlangs haar werk verloor…
Lees meer...In ‘n die platteland, deel ‘n seun en dogter ‘n lewe van eenvoud en vreugde saam met hulle biologiese ouers. Die werklikheid van uitdagings is aan hierdie gesin bekend. Hulle…
Lees meer...