Posts by yolandi
Vier hierdie maand jou vrouwees
Op 9 Augustus herdenk ons Nasionale Vrouedag en dit laat my dink aan die rol wat vrouens speel in die gemeenskappe waar hulle woon en werk. Nie net kan ons duidelik die rol wat vroue in die geskiedenis gespeel het, veral tydens krisistye, sien nie, maar ook in die hede. Solidariteit Helpende Hand Vrystaat-streek is…
Read MoreWanneer laas het jy jou eie naam geskryf?
My pen skuif oor die papier, ‘n stadige dans van letters wat eens so vinnig was. Nou verg elke streep, elke krul ‘n oomblik se oorweging. Ek vra myself af: Wanneer laas het ek my naam geskryf? Ouer persone lΓͺ Solidariteit Helpende Hand na aan die hart en ons beskou dit as ons roeping om…
Read MoreDrie π£πππ« π₯πππ¬ …
“Ek kry oom so 11:00 se kant,” stuur ek die WhatsApp. Gelukkig is ek 11:00 daar, want hy staan reeds buite op die sypaadjie. Van voor lyk dit na ‘n normale huis, maar dit is wanneer jy agterom loop wat jy die karavane en Wendy-huise sien. Hier woon 11 mense. Bejaardes en persone met gestremdhede.…
Read More‘n Stukkie uit die legkaart van die samelewing se waardevolle stories
Die gange van ‘n sentrum vir bejaardes bied dikwels ‘n terugblik op die lewens en belewenisse van die inwoners. Elke gesig dra ‘n mengsel van herinneringe aan stories oor ‘n lewe wat geleef is. Tussen die mure van diΓ© instellings is daar die geure van nostalgie en hoop maar ook van hartseer en verlies. Gesondheid…
Read MoreTwee sussies se stryd vir opvoeding en βn toekoms.
In ‘n klein dorpie in die Suid Vrystaat, deel twee sussies ‘n stukkie hartseer. Met hulle biologiese ouers afwesig, het hulle ‘n tuiste gevind by hulle ouma en oupa. Daar is geen Afrikaanse HoΓ«rskool waar hierdie dogters woon nie en moet hulle reis na ‘n ander dorpie, waar ‘n Afrikaanse HoΓ«rskool wag. Die uitdaging van…
Read MoreIn die skadu van verlies skyn βn ligstraal van hoop.
Terwyl die 17-jarige *Lucas rou oor die verlies van sy ma, word hy ook deur sy biologiese pa verwerp. Hierdie seun staar dubbele verlies in die gesig tydens sy Gr. 11 skooljaar. Sy ma se sterfte het βn leemte in sy hart gelaat, maar *Lucas het aanhou droom om sy skoolloopbaan te voltooi. Met die…
Read MoreSolidariteit Helpende Hand PlantSelf-projek
Solidariteit Helpende Hand wil gemeenskappe aktiveer om selfonderhoudend te wees. Ons wil hulle leer om vir hulself ‘n toekoms te skep waarin hul vry, veilig en voorspoedig kan voortbestaan. Met die Kosblikkie-projek fokus ons op die ondersteuning van behoeftige kleuters met voeding. So probeer ons op ‘n vroeΓ« stadium van kinders se lewe om welstand…
Read MoreDeur die oΓ« van βn enkelma β Hoop in die Noord Vrystaat
βn Enkelma van 5 kinders tussen die ouderdom van 6 β 15 jaar woon in die Noord Vrystaat. Die werksgeleenthede is beperk en die mamma het onlangs haar werk verloor weens afleggings. Daar is nie βn Afrikaanse skool op die dorp waar die kinders woon nie en die kinders moet skoolgaan in βn ander dorp.…
Read MoreDrome om te koester in die Platteland
In ‘n die platteland, deel ‘n seun en dogter ‘n lewe van eenvoud en vreugde saam met hulle biologiese ouers. Die werklikheid van uitdagings is aan hierdie gesin bekend. Hulle pappa, die enigste broodwinner, veg elke dag om hulle behoeftes te vervul. Tog, in ‘n gebrek aan nabygeleΓ« Afrikaanse skole, moet hulle skoolgaan op βn…
Read MoreDIE BEPROEWINGE VAN STANDVASTIGHEID: ‘n GELOOFSREIS
Solidariteit Helpende Hand se jaartema is Waardes wat Werk, en in April en Mei fokus ons op geloof. In Mattheus 17:20 lees ons: “En Jesus antwoord hulle: … voorwaar Ek sΓͺ vir julle, as julle geloof het soos ‘n mosterdsaad sal julle vir hierdie berg sΓͺ: Gaan weg hiervandaan daarnatoe! En hy sal weggaan, en…
Read More